The Description: Of Canva
Canva brings an amazing touch of simplicity (and fun) to the design! Now you can create amazing designs for work, life, and entertainment — even if you're not a design expert!
Whether you need to post a story on Instagram, use the banner designer, or a birthday invitation - or create everything needed for graphic design and more on Canva. Available on your phone or computer, so you can return to your design anytime, anywhere.
How to use Canva
1. Start from scratch or prepare to use the design
Create a design with our whiteboards, or save time with any free template out of 60,000 templates created by our professional designers.
2. Add text to photos
You can easily add multiple quotes or text to images. Font change (we have more than 500 options!), Size, color, distances, and position.
3. Use the perfect image
The pictures can be downloaded from your device or obtained from our excellent photo and vector library.
4. Edit photos as if you were a pro
Use the free photo editor to use photo filters, change the brightness, add photo shading and more.
5. Offer to the public
Share your designs directly to Instagram, WhatsApp, or email — or simply save them to your device.
Gebruik Canva vir sosiale media
• Instagram-storiewysiger en storiehoogtepunteskepper
• Skep Facebook-plasings en -omslagte
• Skep Twitter-baniere en YouTube-kleinkiekies
• Maak kaartjies, e-uitnodigings en fotocollage’e, en jy kan selfs Canva gebruik as ’n plakkaatskepper vir enige sosialemediagebruik
Gebruik Canva vir alles
• Skep’n logo, boekomslag of blogontwerp vir enige projek
• Vir enige gebeure: verjaardagkaartjie-, troue-uitnodiging-of e-uitnodingskepper
• Eenvoudige en gratis prentwysigingstoepassing
• Fotocollage-, pamflet- of banierskepper vir enige geleentheid
• Ontwerp motiverende aanhalings en grapperigge meme’e
• Partytjie-uitnodiging-, skoolplakkaat- of videobanierskepper
• Vir besigheid: brosjure-, résumé- / CV-, aanbieding- of promoplakkaatskepper
Skep ontwerpe in ’n kits
Gebruik die soekfunksie om sjablone vinniger te vind. Tik jou tema in: "verjaarsdagkaartjie", "babafotocollage", "uitverkopingspamflet", “merk-die-datum-kaartjie,” “musiekplakkaatskepper” “sosialemediaplasing oor skoonheid” en meer.
Werk saam op Canva
Skep’n gratis span om ontwerpe maklik met vriende of kollegas te deel en saam te wysig. Werk saam om aanbiedings, besigheidskaarte, brosjures en ander ontwerpbenodighede te finaliseer. Gradeer op na Canva for Work om jou handelsmerkkleure op te stel en handelsmerkfonte op te laai.
Canva laat jou goed lyk
Gebruik Canva om uitnodigings, plakkate, logo’s, aanlyn uitnodigings of besigheidskaarte te skep — in enige situasie waar ontwerpe spoggerig moet lyk.
Kontak ons
Volg @canva op Instagram en Facebook vir eksklusiewe ontwerpwenke, bywerkings en funksies, asook nuus oor nuwe beskikbare ontwerpe.
Het jy terugvoer? www.canva.com
---
Toestemmings:
READ_EXTERNAL_STORAGE: Voeg ’n prent uit jou fotomediateek by’ n sjabloon.
CAMERA / WRITE_EXTERNAL_STORAGE: Neem ’n foto in die toepassing om in’ n ontwerp te gebruik en dit in jou mediateek te stoor.